Soms gebeur daar dinge in die lewe wat maak dat ons net nie meer weet watter kant toe nie… Om dan uit te reik en hulp te vra, is die dapperste ding wat jy kan doen en die grootste guns wat jy jouself kan bewys!!!

‘n Professionele berader help jou graag om van daardie klippies in jou skoen ontslae te raak! 

‘n Verskeidenheid terapeutiese dienste is teen ‘n minimale tarief beskikbaar.  Indien ‘n gespesialiseerde diens benodig word wat nie intern aangebied kan word nie, word u verwys na ‘n toepaslike diensverskaffer.  

Werskwinkels oor spesifieke onderwerpe word ook van tyd tot tyd aangebied.

Vir navrae, kontak gerus vir Lizáhn