Die Dixon oorslaap inskrywings
het reeds gesluit.

Indien u nog u kind wil inskryf en die sperdatum gemis het, kontak asb. Adelle op Whatsapp: 076 990 4035 op te hoor of daar nog ‘n plekkie oop is.