Skoene vir Kersfees

501 pare skoene is oor ‘n tydperk van 2 maande ingesamel om voor Kersfees aan behoeftige persone te skenk!

Die skoene is vroeg in Desember versprei na persone wat dit nodig het!  Buiten dié wat ons self versprei het, is die res deur ander organisasies met wie ons altyd nou saamwerk, versprei.  Dié organisasies is NG Welsyn Krugersdorp, Emamang Nokeng Wesrand, Tower of Life, Cradle of Hope.

 

 Kersbederf

Gedurende 2106 was ons geseën om 56 Kersbederf houers in te samel!  Baie dankie aan elke persoon/gesin wat soveel moeite gedoen het om die pakkies baie mooi te maak!  En watter voorreg om die vreugde op die ontvanger se gesig te sien! 

 

 

 

 

 

 

 

barmartigheidmaatskaplike sorgberadingProjekte

Kontak