Soos die naam aandui, is die doel van die kamp om sommer net baie lekker saam te kuier en mense wat jy gereeld by die kerk sien, op ‘n heel ander manier te leer ken!! Daar enkele aktiwiteite waaraan ons julle aanmoedig om deel te neem en dit gaan weer baie pret wees! Die program sal met julle aankoms by Weaver’s Roost ook by julle kampplek wees.