
Belangrike Kennisgewing
In die lig van die nasionale nood maatreels wat ingestel is teen die verspreiding van die Covid 19 virus, net die volgende belangrike inligting:

Erediens Live Streaming
Ons sal ons eredienste “Live Stream” op Facebook en Youtube om 08:30 & 17:30 elke Sondag.

Psalms vir 'n Pandemie
Tydens hierdie Nasionale Noodtoestand lees ons as Gemeente elke dag ‘n Psalm saam (ons begin met Psalm 1).
Kontak Ons
Gee ons 'n luitjie
Landlyn: (011) 665 2017
WhatsApp: +27 66 378 6435
Faks: (086) 589 0450
Stuur 'n e-pos
Ons adres
H/v Swollow & Eaglestraat
Rant-en-Dal
Posbus 763 – R&D 1751