by prisma_admin | Sep 30, 2019 | Vers vir die week
Sy Goddelike krag het ons alles geskenk wat ons nodig het om te lewe en Hom te dien. Dit kom deurdat ons Hom ken wat ons geroep het deur sy heerlikheid en mag.
by prisma_admin | Sep 16, 2019 | Vers vir die week
“Die Here” beteken hier “die Gees”, en waar die Gees van die Here is, is daar vryheid.