Belangrike Inligting
In die lig van die nasionale nood maatreels wat ingestel is teen die verspreiding van die Covid 19 virus, net die volgende belangrike inligting:
• Geen eredienste tot en met 10 April 2020 nie. Ons sal ons eredienste “Live Stream” op Facebook en Youtube om 08:30 elke Sondag.
• Ons Gholfdag is vir eers gekanselleer en ‘n nuwe datum sal
bevestig word.
• Woord op Donderdae met ds. Jannie Pelser sal voortgaan.