Celebrate Yourself!

Versorg jouself emosioneel (voortsetting van Emosionele en Geestelike Versorging van ds Kenneth). Kom leer en groei – verskeie temas sal aangebied word deur die jaar.

(‘n verlenging van ds Kenneth se Emosionele en Geestelike Gesondheid)


Kom saam op ‘n ontdekkingsreis! Kom ontdek aspekte van jouself waarmee jy aangenaam verras sal wees en vier jou menswees saam met ander!!

Vanaf Dinsdag, 3 Maart 2020 om 18:00 in die Ark en weekliks daarna!


Registreer asb deur jou naam en kontakbesonderhede op die lys by die inligtingstoonbank te sit of stuur ‘n e-pos na Lizáhn!