Die besprekings vir 25 Oktober se erediens is ongelukkig reeds gesluit.
Daar is egter nog plek beskikbaar indien jy die diens sou wou bywoon.
Kom gerus Sondag en gee jou naam en ID nommer vir die vriendelike mense by die deure.

Sien jou Sondag!