Omgee Klub

Sosiale aktiwiteite (2x per maand) vir bejaardes van Pionier-, President- en Jack Cotton woonstelle in Burgershoop.