The Book Journey (April/Mei)

Inrig van ‘n leeskamer by ons sustergemeente in Munsieville in samewerking met past Conette Enslin van Journey English Church, Ulsan Suid Korea.