by prisma_admin | Mar 16, 2020 | Vers vir die week
Wie bely dat Jesus die Seun van God is – God bly in hom en hy in God.
by prisma_admin | Mar 9, 2020 | Vers vir die week
Gelukkig is dié wat honger en dors na wat voor God reg is, want Hy sal hulle hartsverlange bevredig.
by prisma_admin | Mar 2, 2020 | Vers vir die week
Gelukkig is dié wat sag van hart is, want die nuwe aarde sal hulle erfporsie wees.
by prisma_admin | Feb 24, 2020 | Vers vir die week
Dien die Here met blydskap. Kom voor Hom en sing met vreugde.
by prisma_admin | Jan 27, 2020 | Vers vir die week
Weerhou my van opsetlike sondes, laat hulle nie oor my heers nie. Dan sal ek onberispelik wees en vry van hierdie groot sonde.