Waar die Tekkie die Teer Tref

Waar die Tekkie die Teer Tref

Trek aan jou tekkies en kom stap saam. Ons drink daarna koffie/tee/sap en gesels oor alledaagse “issues”.

Skop af op Dinsdag, 25 Februarie 2020 om 08:00 by die kerk en daarna weekliks!


Kom stap saam (veilige sirkelroete) teen jou spoed en kuier daarna oor ‘n lekker beker koffie terwyl ons gesels oor alledaagse uitdagings van die lewe. Daar is geen agenda nie, ons gesels oor wat ookal relevant is in jou lewe op die oomblik!!